Genesis 43:18

Genesis 43:18 AFR20

Die manne was bang toe hulle na Josef se huis geneem word en het gesê: “Dit is oor die silwer wat die vorige keer in ons sakke teruggesit is dat ons hierheen gebring word. Dit is om ons te oorrompel en ons te oorval, om ons as slawe toe te eien, en ook ons donkies.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid