Genesis 39:6
Genesis 39:6 AFR20
Hy het alles wat aan hom behoort, in Josef se hande gelaat. Met hom daar, het hy hom met niks bemoei nie, behalwe met die kos wat hy eet. Josef het 'n mooi voorkoms gehad en was besonder aantreklik.