Genesis 25:26

Genesis 25:26 AFR20

Daarna het sy broer uitgekom, met sy hand wat aan Esau se hakskeen vashou. Hulle het hom toe Jakob genoem. Isak was sestig jaar oud by hulle geboorte.

Video vir Genesis 25:26