Galasiërs 4:6-7

Galasiërs 4:6-7 AFR20

En omdat julle sy kinders is, het God die Gees van sy Seun uitgestuur tot in ons harte, die Gees wat roep: “ Abba, Vader!” Jy is dus nie meer slaaf nie, maar seun; en as jy seun is, is jy ook erfgenaam deur God.

Versbeeld vir Galasiërs 4:6-7

Galasiërs 4:6-7 - En omdat julle sy kinders is,
het God die Gees van sy Seun
uitgestuur tot in ons harte,
die Gees wat roep: “ Abba, Vader!”
Jy is dus nie meer slaaf nie,
maar seun;
en as jy seun is,
is jy ook erfgenaam deur God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 4:6-7