Esra 2:1

Esra 2:1 AFR20

Hier volg 'n lys van die mense van die provinsie wat van die gevange ballinge af weggetrek het, dié wat •Nebukadnesar, die koning van Babilonië, na Babilonië weggevoer het. Hulle het na Jerusalem en Juda teruggekeer, elkeen na sy dorp

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid