Esra 1:5

Esra 1:5 AFR20

Toe het die familiehoofde van Juda en Benjamin, asook die priesters en Leviete, elkeen wat in sy gemoed deur God oortuig is, gereedgemaak om op te trek om die huis van die HERE in Jerusalem te herbou.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid