Esegiël 29:20

Esegiël 29:20 AFR20

As sy vergoeding waarvoor hy gewerk het, gee Ek vir hom Egipteland, want hulle het dit vir My gedoen.’ Dit is die uitspraak van die Heer, die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 29:20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid