Esegiël 29:12

Esegiël 29:12 AFR20

Ek maak Egipteland 'n woesteny tussen lande wat verlate lê. Sy dorpe sal 'n woesteny wees tussen stede wat tot puin verwoes is, veertig jaar lank. Ek sal die Egiptenare versprei onder die nasies en hulle verstrooi in die lande.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 29:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid