Esegiël 28:13

Esegiël 28:13 AFR20

In Eden, die tuin van God, daar was jy. Jy was bedek met alle soorte edelstene: •karneool, •topaas, •akwamaryn, •chrisoliet, •oniks, •jaspis, •lasuursteen, •malagiet en •smarag. Van goud was die insetsels en graverings aan jou bedekking. Die dag toe jy geskep is, was dit gereed

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 28:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid