Eksodus 31:17

Eksodus 31:17 AFR20

Dit dien as 'n ewige teken tussen My en die Israeliete. Want in ses dae het die HERE die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gerus en is Hy verkwik.’ ”

Video vir Eksodus 31:17