Eksodus 3:1

Eksodus 3:1 AFR20

Moses het sy skoonvader, Jetro, die priester van Midian, se kleinvee opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag en uitgekom by die berg van God, by Horeb.

Video vir Eksodus 3:1