Eksodus 28:4

Eksodus 28:4 AFR20

“ Dit is die klere wat hulle moet maak: 'n borstas, 'n efod, 'n mantel, 'n omsoomde priesterrok, 'n tulband en 'n lyfserp. Hulle moet heilige klere maak vir Aäron, jou broer, en ook vir sy seuns, sodat hulle vir My as priesters kan optree.

Video vir Eksodus 28:4