Eksodus 13:9
Eksodus 13:9 AFR20
Dit sal vir jou dien as 'n teken op jou hand en as 'n herinneringsteken op jou voorkop, sodat die wet van die HERE op jou lippe sal wees. Want met 'n sterk hand het die HERE jou uit Egipte uitgelei.