Prediker 11:5

Prediker 11:5 AFR20

Soos wat jy nie weet watter weg die gees volg in die gebeente binne die buik van 'n swanger vrou nie, net so ken jy nie die werk van God wat alles doen nie.

Versbeeld vir Prediker 11:5

Prediker 11:5 - Soos wat jy nie weet watter weg
die gees volg in die gebeente
binne die buik
van 'n swanger vrou nie,
net so ken jy nie die werk
van God wat alles doen nie.