Daar het nie weer 'n profeet soos Moses in Israel opgestaan nie. Die HERE het hom van aangesig tot aangesig geken, sodat hy al die tekens van mag en wonders waarvoor die HERE hom gestuur het, kon doen in Egipteland aan die farao, aan al sy dienaars en die hele land – ja, die hele magsvertoon en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het.
Lees Deuteronomium 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: Deuteronomium 34:10-12
7 Dae
Ewald van Rensburg erken dat ons almal vrese het. Maar hy sê ons moet onthou dat God saam met ons deur die lewe gaan en dat ons nie bang of moedeloos moet word as ons voor moeilike uitdagings te staan kom nie. As jy fokus op wie Hy is, sal jou vrees in vertroue verander. Hierdie 7-dag-leesplan sal jou help om van vrees na vertroue te groei!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's