Deuteronomium 25:5

Deuteronomium 25:5 AFR20

“ As broers by mekaar woon en een van hulle sterf sonder dat hy 'n seun nalaat, dan mag die vrou van die oorledene nie buite die familie aan 'n vreemde man behoort nie. Haar swaer moet by haar ingaan, haar as sy vrou neem en sy plig as swaer nakom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 25:5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid