Deuteronomium 22:19

Deuteronomium 22:19 AFR20

Hulle moet hom 'n boete van honderd silwerstukke oplê en dit vir die jong vrou se vader gee omdat die man 'n maagd uit Israel 'n slegte naam gegee het. Sy moet sy vrou wees. Hy het nie die reg om van haar te skei nie, so lank as wat hy leef.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid