Sewe dae lank moet jy fees vier ter ere van die HERE jou God op die plek wat die HERE sal kies; want die HERE jou God sal jou seën in jou hele oes en al die werk van jou hande, sodat jy net blydskap kan ervaar.
Lees Deuteronomium 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Deuteronomium 16:15
5 dae
Ons lees in die boek Levitikus dat die Here met Moses gespreek het rakende die heilige samekomste: “Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die HERE wat julle moet uitroep as heilige samekomste – dit is my feestye” (Lev 23:2). In hierdie plan kyk ons na die feestye wat God se heilige samekomste is waartydens die mense gerus en fees gevier het.
7 dae
In hierdie leesplan ondersoek ons die eerste van drie heilige samekomste of feeste wat die Israeliete elke kalenderjaar ter ere van die Here moes onderhou.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's