Deuteronomium 13:16

Deuteronomium 13:16 AFR20

Alles wat in die dorp buitgemaak is, moet jy in die middel van die dorpsplein bymekaarbring. Dan moet jy die dorp en alles wat buitgemaak is, as 'n volledige offer aan die HERE jou God verbrand. Dit moet vir altyd 'n puinhoop wees; dit mag nie weer herbou word nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid