Deuteronomium 13:15

Deuteronomium 13:15 AFR20

moet jy beslis die inwoners van daardie dorp tref met die skerpte van die swaard. Jy moet die dorp, almal wat daarin is, ook die vee, deur die skerpte van die swaard met die banvloek tref.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid