Deuteronomium 12:6
Deuteronomium 12:6 AFR20
Daarheen moet julle julle •brandoffers, •maaltydoffers, tiendes en •wydingsgeskenke, julle •gelofte-offers en vrywillige gawes, en die eersgeborenes van julle beeste en kleinvee neem.