Deuteronomium 1:41

Deuteronomium 1:41 AFR20

“Julle het toe daarop geantwoord en vir my gesê, ‘Ons het teen die HERE gesondig! Ons sal optrek en gaan veg net soos die HERE ons God ons beveel het.’ Julle het toe ook elkeen sy oorlogswapens aangegord, omdat dit vir julle maklik gelyk het om in die bergland op te gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 1:41

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid