DEUTERONOMIUM 1:41

DEUTERONOMIUM 1:41 NLV

“Toe het julle bely: ‘Ons het teen die HERE gesondig! Ons sal die land ingaan en daarvoor veg soos die HERE ons God ons beveel het.’ Julle mans het toe julle wapens om julle vasgebind en gedink dit is maklik om die Bergwêreld te verower.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 1:41

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid