Deuteronomium 1:30

Deuteronomium 1:30 AFR20

Die HERE julle God wat voor julle uit gaan, Hy self sal vir julle veg net soos al die vorige kere toe Hy dit voor julle oë vir julle gedoen het in Egipte