Deuteronomium 1:21

Deuteronomium 1:21 AFR20

Kyk, die HERE julle God bied die land vir julle aan. Trek op, neem dit in besit soos die HERE, die God van julle voorouers, vir julle gesê het. Moenie bang wees nie en moet julle nie laat afskrik nie.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 1:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid