Daniël 12:3

Daniël 12:3 AFR20

Die verstandiges sal skyn soos die glans van die hemelkoepel, en hulle wat baie gelei het tot regverdige optrede, sal skyn soos die sterre – vir altyd en altyd.

Versbeeld vir Daniël 12:3

Daniël 12:3 - Die verstandiges sal skyn
soos die glans van die hemelkoepel,
en hulle wat baie gelei het
tot regverdige optrede,
sal skyn soos die sterre –
vir altyd en altyd.