Kolossense 2:9-10

Kolossense 2:9-10 AFR20

Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik. En in Hom, wat Hoof oor elke heerskappy en mag is, is julle met hierdie volheid vervul.