Amos 2:4
Amos 2:4 AFR20
So sê die HERE: “Oor drie oortredings van Juda, ja, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie; omdat hulle die onderrig van die HERE verwerp, en sy vaste voorskrifte nie nagekom het nie. Hulle vals gode het hulle laat dwaal, dié waaragter hulle voorouers aangeloop het.


