Amos 2:11
Amos 2:11 AFR20
Ek het van julle seuns as profete laat optree en van julle jong manne as •nasireërs. Is dit nie so nie, Israeliete?” is die uitspraak van die HERE.