Handelinge 5:32

Handelinge 5:32 AFR20

Ons is die getuies van hierdie gebeure, en so ook die Heilige Gees, wat God gegee het aan hulle wat aan Hom gehoorsaam is.”