Handelinge 28:3

Handelinge 28:3 AFR20

Paulus het 'n hoop droë hout bymekaargemaak en op die vuur gesit. Van die hitte het 'n slang uitgekom en aan sy hand vasgebyt.