2 Timoteus 2:1-2
2 Timoteus 2:1-2 AFR20
Jy dan, my kind, wees sterk deur die genade in •Christus Jesus, en dra dit wat jy deur baie getuies van my gehoor het, oor aan betroubare mense wat bekwaam sal wees om ook ander te onderrig.