2 TIMOTEUS 2:1-2

2 TIMOTEUS 2:1-2 NLV

Timoteus, my kind, staan sterk in die genade wat God deur Christus Jesus aan jou bewys het. Vertrou die waarhede wat jy voor baie getuies van my gehoor het, toe aan betroubare mense wat bekwaam is om dit aan ander deur te gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid