2 Korinthiërs 5:2-3

2 Korinthiërs 5:2-3 AFR20

En daarom sug ons, want ons verlang intens daarna om met ons woning vanuit die hemel beklee te word. As ons net nie ontklee en nakend gevind sal word nie!