2 Kronieke 29:5

2 Kronieke 29:5 AFR20

Hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete! Heilig julleself nou, en heilig die huis van die HERE, die God van julle voorouers, en verwyder die besoedeling uit die heiligdom.