2 Kronieke 12:13
2 Kronieke 12:13 AFR20
Koning Rehabeam het sy posisie in Jerusalem versterk en het aanhou regeer. Ja, Rehabeam was een-en-veertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het sewentien jaar lank as koning geheers in Jerusalem, die stad wat die HERE gekies het uit al die stamme van Israel om sy Naam daar te vestig. Die naam van Rehabeam se moeder was Naäma, die Ammoniet.

