1 Timoteus 6:1

1 Timoteus 6:1 AFR20

Wie onder die slawejuk gebuk gaan, moet met alle respek teenoor hulle eienaars optree, sodat die Naam van God en die leer nie belaster word nie.