1 Thessalonisense 3:10

1 Thessalonisense 3:10 AFR20

Terselfdertyd smeek ons bedags en snags baie ernstig om julle van aangesig tot aangesig te mag sien, en om te kan voorsien in wat aan geloof by julle ontbreek.