Samuel het toe vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart na die HERE wil terugkeer, verwyder dan die vreemde gode uit julle midde, en ook die Astartes. Rig julle hart op die HERE en dien Hom alleen, sodat Hy julle kan red uit die hand van die Filistyne.”
Lees 1 Samuel 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Samuel 7:3
15 Dae
Eerste Samuel begin met God as Israel se koning en gaan voort met die verhaal van hoe Saul toe Dawid koning geword het. Reis daagliks deur Eerste Samuel terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's