1 Samuel 22:6

1 Samuel 22:6 AFR20

Saul het gehoor dat Dawid, en ook die manne wat by hom was, opgemerk is. Saul het in Gibea op die hoogte onder 'n tamarisk gesit met sy vegspies in sy hand, met al sy amptenare wat daar by hom staan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid