1 Samuel 20:5

1 Samuel 20:5 AFR20

Dawid het vir Jonatan gesê: “Kyk, môre is dit nuwemaan, dan is ek verplig om saam met die koning aan te sit vir ete. Maar laat my gaan, dan sal ek in die veld skuilhou tot die derde aand.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid