1 Samuel 20:34

1 Samuel 20:34 AFR20

Jonatan het briesend kwaad van die tafel af opgestaan. Hy het nie enige kos geëet op tweede nuwemaan nie; want hy was ontsteld oor Dawid, omdat sy vader hom verneder het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid