1 Samuel 18:28-29

1 Samuel 18:28-29 AFR20

Saul het ingesien en besef dat die HERE met Dawid is, en dat Migal, Saul se dogter, hom liefhet. Saul was toe nog banger vir Dawid, en hy het vir altyd 'n vyand van Dawid gebly.