1 Samuel 1:18
1 Samuel 1:18 AFR20
“Mag u slavin genade vind in u oë,” het sy gesê. Die vrou is toe daar weg. Sy het geëet, en haar gesig was nie meer droewig nie.