1 Konings 18:24
1 Konings 18:24 AFR20
Dan moet julle die naam van julle god aanroep, en ek sal die Naam van die HERE aanroep. Die god wat met vuur antwoord, Hy is God. ” Die hele volk het daarop gereageer en gesê: “Dit is goed so.”