1 Korinthiërs 14:33

1 Korinthiërs 14:33 AFR20

Want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede. So hoort dit in al die gemeentes van die •heiliges.