1 Korinthiërs 1:20

1 Korinthiërs 1:20 AFR20

Waar is die wyse man, waar die skrifkenner, waar die redevoerder van hierdie wêreld? Het God dan nie die wysheid van die wêreld dwaasheid laat word nie?