1 Kronieke 26:31

1 Kronieke 26:31 AFR20

Wat die nakomelinge van Hebron betref: Volgens die familiegeskiedenis van die voorouers, was Jerija die hoof van die nakomelinge van Hebron. In die veertigste jaar van Dawid se regering is ondersoek ingestel, en daar is in Jaser in Gilead onder hulle dapper krygers gevind.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 26:31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid