Die Here het vir Sagaria gesê: “Ek, die Here wat oor alles regeer, het daardie tyd gesê: Julle moet reg doen aan mekaar, julle moet lief wees vir mekaar en julle moet goed wees vir mekaar. Julle moenie weduwees en weeskinders verdruk nie, ook nie vreemdelinge en mense wat hulleself nie kan help nie. En julle moenie planne maak om slegte dinge aan mekaar te doen nie.
Lees Sagaria 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: Sagaria 7:8-10
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
29 dae
Nog nooit tevore in die geskiedenis van die wêreld was mense meer met mekaar “verbind” as ons huidige generasie nie, en tog voel so baie van ons meer eensaam as ooit. God het ons ontwerp om in gemeenskap met Hom en met mekaar te leef. In hierdie vier-weke lange studie gaan ons leer hoe ‘n Bybelse gemeenskap lyk en hoe om dit in ons lewens te kweek.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's