Hooglied 6:2-3

Hooglied 6:2-3 ABA

Sy sê: “Die man vir wie ek lief is, het afgegaan na sy tuin, na die kruie-tuin, om soos 'n takbok in die tuine te wei en om blomme te pluk. Ek behoort aan die man vir wie ek lief is, en hy is myne, hy wat tussen die blomme wei.”